Chris Penn

Chris Penn
Geboortenaam Christopher Shannon Penn
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1976–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Penn (10 Oktober 1965 - 24 Januarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Footloose (1984), Reservoir Dogs (1992), True Romance (1993), en Short Cuts (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search